Kevin McCarthy (akteur)

Kevin McCarthy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-02-15)15 Februarie 1914
Sterfte 11 September 2010 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin McCarthy (15 Februarie 1914 – 11 September 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Invasion of the Body Snatchers (1956), Invasion of the Body Snatchers (1978), Innerspace (1987), en UHF (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search